top of page
Komplekse Trauma Lewensafrigting
Van oorlewing na groei
Traumatiese lewenservarings - veral in jou vormingsjare as kind, kan blywende indrukke op ons gedagtes, emosies, verhoudings en gevoel van sekuriteit laat. My werk verskaf aan jou die vaardighede om komplekse trauma, emosionele oorweldiging en angstigheid te verstaan en te verander.
Ek kyk saam met jou na die oorsprong van herhalende patrone wat jou lewenskwaliteit beïnvloed, en help jou met praktiese werk om dit te verander.
bottom of page