top of page
Aromaterapie-
konsultasies
Aromaterapeutiese mengsels
Oils.jpeg

Aromaterapie

Bespreek 'n konsultasie.

Wat jy kan verwag: 

Volledige vraelys oor jou gesondheid.

Aanbeveling oor olies of kombinasies van essensiële olies vir jou profiel.

Koste: R350.00 per uur

katherine-hanlon-242211-unsplash.jpg

Meng van olies vir jou persoonlike behoeftes

Masseer-olie, diffuser-olie en rollerbotteljie vir  jou persoonlike profiel. 

50ml masseer-olie vanaf R120.00.

10ml diffuser-mengsel vanaf R150.00.

10ml rollerbotteltjie vanaf R75.00.

Bespreek 'n sessie

Vul die vorm in en ons kontak jou. 

Baie dankie. Ons kontak jou binnekort

bottom of page