top of page

Komplekse Trauma Lewensafrigting

Van oorlewing na groei

Traumatiese lewenservarings - veral in jou vormingsjare as kind, kan blywende indrukke op ons gedagtes, emosies, verhoudings en gevoel van sekuriteit laat.  My werk verskaf aan jou die vaardighede om komplekse trauma, emosionele oorweldiging en angstigheid te verstaan en te verander.

Ek kyk saam met jou na die oorsprong van herhalende patrone wat jou  lewenskwaliteit beïnvloed, en help jou met praktiese werk om dit te verander. ​

bottom of page