top of page
  • Carina Falck

Absorpsie van essensiële olies

Die beste metode om essensiële olies vir terapeutiese doeleindes aan te wend, is inaseming, sodat die olies d.m.v. die olfaktoriese stelsel na die limbiese brein kan beweeg, en daar die sentrum vir leer, geheue en hormonale funksies kan bereik en behandel.


1 view0 comments

Comments


bottom of page