top of page
Aromaterapie-
konsultasies
Aromaterapeutiese mengsels

Aromaterapie
Bespreek 'n konsultasie.
Wat jy kan verwag:
Volledige vraelys oor jou gesondheid.
Aanbeveling oor olies of kombinasies van essensiële olies vir jou profiel.
Koste: R350.00 per uur

Meng van olies vir jou persoonlike behoeftes
Masseer-olie, diffuser-olie en rollerbotteljie vir jou persoonlike profiel.
50ml masseer-olie vanaf R120.00.
10ml diffuser-mengsel vanaf R150.00.
10ml rollerbotteltjie vanaf R75.00.
Bespreek 'n sessie
Vul die vorm in en ons kontak jou.
bottom of page