top of page
  • Carina Falck

Holistiese gesondheid

Updated: Jul 25, 2023

Wat is ’n holistiese benadering tot gesondheid?


Tradisioneel dui ‘liggaam’ op die fisiese aspek van die mens, en ‘siekte’ op fisiese simptome. In ’n holistiese benadering impliseer ‘liggaam’ die kompleksiteit van liggaam, siel en gees. ‘Gesondheid’ fokus nie op die afwesigheid van simptome nie, maar op ontwikkeling en ondersteuning van algemene welstand, en ’n vervullende lewe, waarvoor die kliënt self verantwoordelikheid neem.


Essensiële olies se aangename reuk het ’n diepgaande sielkundige effek. (Verskillende olies wek verskillende emosionele reaksies). Die aanwending van olies deur massering, in badwater of in ’n mooi oliebrander, dra by tot selfsorg en geesteswelstand.

Gun dit vir jouself of iemand vir wie jy omgee.




19 views0 comments

Comments


bottom of page