top of page
  • Carina Falck

Meditasie

Updated: Oct 2, 2022




Meditasie en essensiële olies.

Meditasie is ’n komplekse onderwerp, en dit verg navorsing om oor hieroor te kan saampraat, veral omdat dit meestal met oosterse kulture en godsdienste geassosieer word. Kom ons begin deur te sê dat selfs om baie verdiep te raak in tuinmaak, skryf, skilder, of musiek, helend is – en selfs as ’n vorm van meditasie beskou kan word. Een definisie van meditasie is om ten volle in die oomblik teenwoordig te wees. Olies wat kan help met kalmte, balans en begronding: frankincense, vetiver, sandelhout, seder.

7 views0 comments

Komen


bottom of page