Waar in die plant kom die olies voor?
- Carina Falck
- Dec 4, 2021
- 1 min read
Updated: Oct 2, 2022

Waar in die plant kom essensiële olies voor?
Olies word in blomme, blare, vrugte, wortels en stamme van plante aangetref. Bitter lemoen is ’n goeie voorbeeld. Die blomme verskaf neroli-olie, die blare ‘petitgrain’, en die vrugteskil ‘bitter orange’.
Comments